Oscar I van Swede

Oscar I
Koning van Swede en Noorweë
Portret deur Arvid Julius Gottfried Virgin.
Portret deur Arvid Julius Gottfried Virgin.
Bewind 8 Maart 1844 - 8 Julie 1859
Voorganger Karl XIV & III Johan
Opvolger Karl XV & IV
Volle naam Joseph François Oscar
Huis Bernadotte
Gebore (1799-07-04)4 Julie 1799
Parys
Oorlede 8 Julie 1859 (op 60)
Stockholm
Eggenote Josephine van Leuchtenberg
Kinders Karl, Gustaf, Oscar, Eugenie, August
Vader Karl XIV & III Johan
Moeder Désirée Clary

Oscar I (Joseph François Oscar; 4 Julie 1799 - 8 Julie 1859) was van 8 Maart 1844 tot met sy dood koning van Swede en Noorweë.[1][2][3] Hy was die tweede monarg van die Huis van Bernadotte.

Oscar was die enigste kind van koning Karl XIV Johan en het die troon ná sy vader se dood bestyg. Hy het dwarsdeur sy bewind 'n liberale rigting in politiek gevolg, in teenstelling met sy vader, en het hervormings ingestel en bande tussen Swede en Noorweë versterk.[4]

  1. "Oscar 1, Konge". Norsk biografisk leksikon. Besoek op 1 September 2016.
  2. "Kong Oscar I (1799-1859)". kongehuset.no. Besoek op 1 September 2016.
  3. "Oskar, konungar af Sverige och Norge". Nordisk familjebok. Besoek op 1 September 2016.
  4. Cronholm, Neander N. (1902). A History of Sweden from the Earliest Times to the Present Day. ch 40 pp 273-88

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search